WELKOM BY AFDELING KORTKURSUSSE

'n Afdeling Kortkursusse is in Januarie 2007 gevestig met die doel om die prosesse rakende kortkursusse namens die instelling te koördineer, te standaardiseer en te ondersteun. 

Die aanbieding van kortkursusse is ‘n onderrigaktiwiteit wat in die naam van die Universiteit plaasvind en moet voldoen aan die gehalteversekeringsvereistes van die Universiteit en die tersaaklike owerheids- en reguleringsinstellings

 

LEES MEER