IE-verklaring

INTELLEKTUELE EIENDOM SAKE

  • Intellektuele eiendomsregte op alle kortkursusse wat volledig deur personeel van Universiteit Stellenbosch ontwikkel is, behoort aan die Universiteit.
  • Outeursregte van derde party materiaal word deur Universiteit Stellenbosch gerespekteer en wettige toegang tot derde party inhoud word van die gematigde kopieregeienaars, deur middel van lisensiëring, verkry.
  • Met betrekking tot studieopdragte wat deel van ‘n kortleerprogram mag uitmaak , moet ‘n aansoeker vir ‘n kortleerprogram verseker dat hy/sy bewus is van, en aanvaar,  die Universiteit se verklaring ten opsigte van die voorkoming en hantering van plagiaat (die oorneem en gebruik van die idees, materiaal en ander intellektuele eiendom van ander persone asof dit jou eie werk is) http://www.sun.ac.za/english/Documents/Yearbooks/Current/AlgemeenBeleideEnReels.pdf - bld 215