Kursusse

Geskeduleerde onderhoud vind plaas vanaf 17:00 Vrydag, 27 Maart 2020 tot 08:00 Maandag, 30 Maart 2020. Verskeie IT dienste en stelsels word hierdeur geraak en kan gedeeltelik of in geheel nie beskikbaar wees nie. Weens die omvangryke onderhoud en die noodsaaklikheid vir deeglike toetsing van stelsels en dienste kan onderbrekings Maandag ook voortduur. Die kortkursusstelsel mag moontlik nie tydens hierdie periode beskikbaar wees nie. Jammer vir hierdie ongerief.